LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Umgwezi Lodge | LekkeSlaap
+74

Umgwezi Lodge

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 103 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umgwezi-weg 14, Extension 1, Emmarentia, Randburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Umgwezi Lodge is in Randburg in die noord-westelike deel van Johannesburg geleë en die area is bekend vir sy winkelsentrums en vermaak.

Die instansie bied verblyf in 5 kamersoorte met dubbel-, enkel- en stapelbeddens. Al die kamers het hul eie badkamers met storte.

Gaste kan van die braaigeriewe en swembad in die tuin gebruik maak. Maaltye is op versoek beskikbaar. Daar is ander geriewe soos WiFi, veilige parkeerplek en 'n speletjieskamer met 'n pool-tafel en kroeg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Umgwezi Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Umgwezi-weg 14, Extension 1, Emmarentia, Randburg, 2195, Gauteng
  • Gaste dink Umgwezi Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 103 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umgwezi-weg 14, Extension 1, Emmarentia, Randburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArKTowCpw5bF6fDwF0b5wsEIfQygF7fvZgDG20fSq5sNbUXDpnp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R675  per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 14 Umgwezi Road, Extension 1 Emmarentia 2195 Gauteng 086 999 0018 11:00-22:00 10:00 -26.1471381 28.005299
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!