Umhlanga Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Umhlanga Guesthouse is in Umhlanga Rocks en bied aan die vernuftige reisiger - hetsy vir besigheid, jou naweekwegbreek of 'n gesinsvakansie - skoon en gemaklike selfsorgverblyf in 'n luukse voorstad.

Verblyf is in 7 eenhede beskikbaar. Daar is 'n Slaapsaal met 10 beddens, 'n Excecutive-kamer met slaapplek vir 2 gaste en 'n Superieure-kamer met slaapplek vir 3 gaste. Die Junior Ateljeekamer, Tuin-ateljeekamer en Deluxe-kamer bied slaapplek aan 6 gaste. 'n Slaapbank vir die Tuin-ateljeekamer kan gereël word vir 2 ekstra kinders en 'n stapelbed kan vir die Superieure-kamer gereël word. Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n TV met Netflix en 'n DVD-speler. Die kombuis is vir selfsorg toegerus. Die Superieure-kamer is rolstoelvriendelik. Dit is op die grondverdieping, daar is nie trappe nie en daar is relings by die toilet en die stort.

Die eenheid spog met 'n swembad, trampolien en springkasteel. Haardroërs is op versoek beskikbaar. Daar is 'n kluis en veilige parkeerplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Umhlanga Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R598 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za