LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Umhlanga Guesthouse | LekkeSlaap
+40

Umhlanga Guesthouse

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir Umhlanga Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Zelda C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C
Besigheidsreis

Dit was baie stil en rustig. Die eenheid baie skoon en netjies.

Dit is baie skoon en netjies. Ek het nie van die WiFi gebruik gemaak nie, maar dit was daar sou iemand wou. Daar is 'n lugversorger in die eenheid asook twee dakwaaiers. Die badkamer was ruim en netjies.

Grieta P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grieta P
Gesin met klein kinders

Dit was baie aangenaam.

Het lekker gebly, net een probleem is die stoepligte wat heel nag brand het, bietjie gepla.

Marie C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagverblyf.

Gerieflike oornagverblyf met veilige parkeerplek. Goeie ligging, maklike toegang tot winkels en hoofroetes. Vriendelike bestuur.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Convenient overnight accommodation.

Convenient overnight accommodation with safe parking. Good location, easy access to shops and main routes. Friendly management.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Eugene S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Eugene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swakste akkommodasie in ons leeftyd a.g.v. swak diens en onderhoud.

Baie swak diens. Geen antwoord vir noodgevalle nie, geblokte wasbakke, stortpyp gebreek en buite werking, geen afstandbeheer vir lugversorging nie en daarom kon dit nie werk nie. Geen glase in eenheid. Yskas buite werking. Ons bederfware het ons alles verloor.

Rene D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, waarde vir geld.

Ons wou graag bietjie vroeër inboek, maar was nie toegelaat nie. Sou graag net vadoek in kombuis wou hê.

Umhlanga Guesthouse's terugvoer

Thank you for your time taken to give us a review. Your feedback is appreciated.

With regards to early check-in, we are happy to offer this if the room is ready, this
can also be done if this is requested a day before so we can treat it as a priority.

Crockery would also have been provided upon your request.

We hope you had a good stay overall and hope to see you again.

Kind regards
Belinda

Umhlanga Guesthouse
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herald-rylaan 16, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASdPhn4SSCMEqTs6v9QutZxAPfbsMXUbIcLBg8OhvdjO5M9xEWz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 16 Herald Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.711239511203 31.087017059326
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!