Umhlanga Akkommodasie by Umhlanga Izinga Ridge House | LekkeSlaap
+8

Umhlanga Izinga Ridge House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inkanyezi-singel 9, Izana-rif, Umhlanga , 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Umhlanga Izinga Ridge House is 'n selfsorgvakansiehuis in Umhlanga. Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede.

Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed, en albei badkamers het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en het die nodige kombuistoebehore.

Daar is 'n aparte sitarea en 'n aparte eetarea. Die beskutte patio lei na die binnehof en swembad. 'n Dubbelgarage is vir 2 motors beskikbaar en daar is ekstra parkeerplek vir 3 motors op die perseel.

Umhlanga Izinga Ridge House is ongeveer 2 km van die strand, Gateway-winkelsentrum en ander ontspanningsgeriewe af.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Inkanyezi-singel 9, Izana-rif, Umhlanga , 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R6 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inkanyezi-singel 9, Izana-rif, Umhlanga , 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe419487b874b41d384cc03b72f93c5bd2009f9b0998503aef0b74e95354f14b82eb20ac4e1fb431f92d4b2e7ac20a02b998c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 100  per nag (plek vir 6) 9 Inkanyezi Close, Izinga Ridge Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.714302876033 31.074703037739
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za