LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Umkhumbi Lodge | LekkeSlaap
+32

Umkhumbi Lodge

7 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Umkhumbi Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Chris N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Gesin met tieners

Lekkerste rus in die rustige stil natuur- duikertjies loop oral rond.

Emma en haar man is fantasties gasvry. Jou voertuig word veilig by hulle huis gehou, om te voorkom dat die natuur versteur word. Hulle dra al jou bagasie na jou huisie. Hulle voorsien ook inligting oor die omgewing se besienswaardighede en reël dat jy die Hluluwe reservaat besoek, indien jy verkies.

Anecke V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anecke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was luuks, skoon en smaakvol.

Rustige omgewing met baie gewillige hande vir bagasie. Beslis 'n nuwe oorslaapgunsteling vir ons.

Annelize B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring.

Was heerlik rustig met opsie om mense te sien en meng as jy sou wou. Personeel professioneel, maar voel tog soos huis. Heerlike etes by restaurant pragtige selfsorgkombuis.

Umkhumbi Lodge's terugvoer

Hi Annelize,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Dit was baie lekker gewees om julle hier te he. Ons is bly julle het julle verblyf geniet.
Sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
Bianca, Andries & Bradley

Umkhumbi Lodge
Lelanie S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig in die bos.

Baie mooi en privaat kamers tussen die bos. Almal baie vriendelik en kos heerlik. Sal weer wil kom bly!

Chantal D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal D
Gesin met klein kinders

Weer was baie warm, maar ons het lekker gekuier en kos was baie goed.

Die kamers was goed toegerus en baie bly daar was lugversorging. Daar is net nie baie om te doen vir klein kinders nie, maar 'n mens rus lekker.

James D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D

Outstanding, beautiful and friendly

We stayed 3 nights at Ukhumbi and they were fantastic. The food was excellent and the feel of the place was so friendly and relaxing. It was too short a stay. Thank you very much for such a great stay, I will recommend you to many friends.

Sooi V - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sooi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R22 Sodwanabaai-pad, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98115a7fdb69e421f184297168c46140aa64c581bd7f37bceff38d9773f0a320723a45cfea8700e5dd50673e03636b213ff7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 R22 Sodwana Bay Road Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -27.906290394596 32.361404299736
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!