Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umkhumbi Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R22 Sodwanabaai-pad, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Umkhumbi Lodge word deur Anton en Emma besit en bestuur en is in Kuleni Park, 'n privaat reservaat met wandelpaaitjies en 'n verskeienheid kleiner wild. Hluhluwe-Imfolozi in KwaZulu-Natal is nie ver van die verblyf af nie.

Verblyf is beskikbaar in gesinchalets, chalets vir 2 of selfsorg-chalets. Elkeen van die kamers is uiters gerieflik en ruim en het lugversorging, 'n yskas en 'n en suite-badkamer. Die familie-eenhede het elkeen 2 slaapkamers wat beteken dat jy privaatheid het terwyl die kleinspan veilig in die kamer langsaan slaap.

Die eetkamer is in die sentrale lapa met 'n oop voorkant geleë en van hier kan gaste pragtige sonsondergange van die houtdek af bewonder. Na sonsondergang kan beide gaste en gidse om die vuur sit en stories uitruil oor die dag se opwindende avonture.

Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, sitarea, pooltafel en kroeg. WiFi is gratis beskikbaar.

Die lodge voorsien gaste van al die aspekte van 'n Afrika-bosvakansie met die uitstekende diens en ervaring wat besoekers as vriende laat terugkeer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Umkhumbi Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • R22 Sodwanabaai-pad, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umkhumbi Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R22 Sodwanabaai-pad, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98115a7fdb69e421f184297168c46140aa64c581bd7f37bceff38d9773f0a320723a45cfea8700e5dd50673e03636b213ff7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 R22 Sodwana Bay Road Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.906290394596 32.361404299736