Umkobi Cottage Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 31 Jul 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Umkobi Cottage Bed and Breakfast bied verblyf in Southbroom net 1 km van Umkobi-strand af.

Verblyf is in 2 eenhede beskikbaar wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer het. Die Tuinsuite he t'n kombuisie en die Kothuis het tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, gratis WiFi, 'n sitarea, swembad en 'n onderdakterras.

Die strandmeer is ideaal vir seilplankry, daar is strande in die omtrek en die Mpenjati Natuurreservaat is sowat 9 km ver. Die natuurreservaat is by die monding van die Mpenjatirivier.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Umkobi Cottage Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 31 Jul 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za