LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Umkomaas Guest House | LekkeSlaap
+20

Umkomaas Guest House

Gastehuis
Lion Suite
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie seekant-suite het 'n uitsig oor die swembad en is toegerus met 1 dubbelbed, lugversorging, 'n en suite-badkamer, TV/video, yskassie, gasvryheidskinkbord, koffie- en teemaakgeriewe. Die kamer is op die eerste vloer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 5 bly gratis. Kinders tussen 6 en 15 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Streng
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesin-Suite
Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie gesin-suite is nie aan die seekant nie maar dit beskik oor 'n see-uitsig. Die kamer is toegerus met 1 dubbelbed, 'n stapelbed, lugversorging, en suite-badkamer met stort, bad, wasbak en toilet, 'n TV/video, yskassie, gasvryheidskinkbord, koffie- en teemaakgeriewe. Die kamer is op die eerste vloer.

Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 5 bly gratis. Kinders tussen 6 en 15 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Streng
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tiger Suite
Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie seekant-suite het 'n uitsig oor die swembad en is toegerus met 2 enkelbeddens, lugversorging, en suite-badkamer, TV/video, yskassie, gasvryheidskinkbord, koffie- en teemaakgeriewe. Die kamer is op die eerste vloer.

Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 5 bly gratis. Kinders tussen 6 en 15 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Streng
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Leopard Suite
Vanaf R1 390
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n 180º see-uitsig met 'n vollengte-venster wat 'n pragtige uitsig oor die gholfbaan en swembad bied. Die kamer het 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed, lugversorging en 'n en suite-badkamer. TV/Video, tee- en koffiegeriewe word voorsien. Die kamer is op die eerste vloer geleë.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 5 bly gratis. Kinders tussen 6 en 15 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Streng
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Shark Suite
Vanaf R1 390
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Ons beste eenheid is ideaal vir wittebroodspaartjies en oordeelkundige sakereisigers. Dit is 'n baie ruim kamer met 'n groot balkon en ongelooflike uitsigte oor die gholfbaan en die Indiese Oseaan. Die kamer het 1 koningingrootte-bed, 1 enkelbed en lugversorging. Die balkon kyk uit oor die see en die swembad en gholfbaan. Daar is 'n groot en suite-badkamer met 'n Jacuzzi-spa-bad, grootskerm-TV en DVD-speler, 'n yskassie, 'n versnaperings-skinkbord en tee- en koffiegeriewe. Die kamer is op die eerste vloer geleë.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 5 bly gratis. Kinders tussen 6 en 15 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Streng
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Crompton Straat, , Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5YmM1ZjZhLTlhNmMtNDBiNy05ZjQyLThiNGNlYjIwNjk0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 30 Crompton Street Aliwal Shoal 4170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.21175656881 30.794677734375
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!