Umlambo River Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié familie-sitrusplaas is slegs 30 minute se ry vanaf die malaria-vrye Addo Olifantpark, en is een van die handjie vol lodges wat aan die oewer van die Sondagsrivier geleë is. Ons gaste het ’n keuse van 5 luukse kothuise wat na die rivier front, wat elk privaat ingange, stoepe, tuine, kajaks en jetties het.

Ons intieme verblyf en eet-ervaring is ideaal vir dié wat die area wil verken of bloot net tyd af wil knyp om in die rustige omgewing te ontspan.

Kom en geniet of perfekte kombinasie van luuksheid en bekostigbaarheid.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Umlambo River Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za