Umnenge House
Selfsorg
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barnardstraat 37, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Umnenge House skuil aan die berg se kant van Simonstad en het 'n asemrowende uitsig oor die hawe. Dié huis se ligging is ideaal vir besoekers wat lekker langs die skiereiland se strande of tot by die nabygeleë waterval wil stap.
Die huis het 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers wat na die balkon-area lei. Daar is ook 'n oopplan-sit en -leefarea, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, en 'n swembadjie.
Umnenge House is beskikbaar vir kort- en langtermynhuur.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Barnardstraat 37, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barnardstraat 37, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom