Port St Johns Akkommodasie by Umngazi River Bungalows & Spa | LekkeSlaap
+66

Umngazi River Bungalows & Spa

  • Kapasiteit: 126 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umngazi River Bungalows, Port St. Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 890 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Umngazi River Bungalows & Spa bied verblyf en maaltye, en is tussen Umngazi se heuwels geleë. Dié oord bied verskeie geriewe en 'n uitsig oor die Mngazi-rivier en die see.

Verblyf word gebied in Tuin-, Rivier-, See-, Emlonyeni-, Wittebrood- and Ntabeni-chalets. Die See-, Rivier- en Tuin-bungalows is kindervriendelik en die Wittebrood-, Emlonyeni- en Ntabeni-bungalows is slegs vir volwassenes.

Elke eenheid het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en die meeste eenhede het en suite-badkamers met baddens of buitestorte en -baddens. Elke eenheid het ook 'n plafonwaaier, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Paar eenhede het yskassies en haardroërs.

Ontbyt, middagete en aandete is ingesluit en word in die hoofrestaurant op die perseel bedien. Die oord bied ook gratis WiFi in die hoofsitkamer en daar is 'n kroegarea, kinderoppasdiens, kindereetarea, speletjies- en kuierarea, gimnasium, wassery met 'n strykdiens, vulstasie, kuriowinkel, 'n spa, gesondheidsdiens, swembad, TV-kamer en 'n tennisbaan.

Doendinge sluit voëlkyk, visvang, begeleide voetslaanroetes, bergfietsroetes en sonsondergang-bootvaarte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Umngazi River Bungalows & Spa
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Umngazi River Bungalows, Port St. Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Gaste dink Umngazi River Bungalows & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 890
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 126 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umngazi River Bungalows, Port St. Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExOTNhZjBhLTI5OTItNDJkZS04MjY2LTI5ZTJmN2UwYjJiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 890  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 Umngazi River Bungalows Port St Johns 5120 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.671995 29.455046
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za