Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umoja Kruger - Wildlife Without Fences

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Umoja Kruger - Wildlife Without Fences
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gernie A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gernie A
Gesin met klein kinders

Baie lekker, goeie diens.

Goeie geriewe, lekker atmosfeer en baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umoja Kruger - Wildlife Without Fences se terugvoer

Dear Gernie,
Thank you for this amazing review and we are happy that you enjoyed your stay regardless of the bad weather.
We definitely hope to welcome you back in the future.
Warm regards,
Chantal Settels

Umoja Kruger - Wildlife Without Fences
Annette J V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette J V
Saam met vriende

Luxurious breakaway.

Umoja truly is Wildlife without Fences. The Luxury Bush Villa has everything your heart desires.Thank you Chantal! Your interest in your guests, all the Whatsapps from the Dutchies made us feel at home! Will definitely be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Luukse wegbreek.

Omoja is werklik wild sonder perke. Die Luxury Bush Villa het alles wat jou hart begeer. Dankie, Chantal! Jou belangstelling in al jou gaste en al die WhatsApps van die Dutchies af het ons tuis laat voel! Sal definitief terugkom!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umoja Kruger - Wildlife Without Fences se terugvoer

Hallo Annette
Dankie vir hierdie goeie resensie, I am humbled by it en hierdie "Dutchies' was baie bly dat jy daar was en ons hoop jou in die toekoms weer te verwelkom in Bushvilla Umoja Kruger.

Chantal Settels

Umoja Kruger - Wildlife Without Fences
Marco V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V
Gesin met klein kinders

Was besonders goed.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad in die huis. Die plek is baie goed versorg. Pragtige sig op die dam in die aand met 'n skemerkelkie. Ons sal weer daar gaan bly! Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umoja Kruger - Wildlife Without Fences se terugvoer

Thank you for the lovely review Marco and are already looking forward to having you stay with us again!

Kind regards
Chantal
Bushvilla Umoja Kruger - Wildlife Without Fences

Umoja Kruger - Wildlife Without Fences
Mari V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Saam met vriende

Fantasties, wens ek kon langer bly.

Vriendelike Persoonlike diens vanaf eienaar en personeel by Umoja, hulle verseker dat jou verblyf heerlik is. Luukse verblyf met alles wat jy mag nodig kry, en dan kan jy nog die natuur vanaf die stoep geniet. As jy wil rus is dit die plek!! Gaan beslis weer daar kuier, ons het olifante, rooibokke, duikertjies, steenbokkies, muishonde, eekhorinkies, 'n haas en 'n klomp voëls gesien op die een middag wat ons op die stoep gekuier het. Heerlike swembad en baie kuier plek. Volledige en korrekte aanwysings is ontvang en die res van ons geselskap wat na donker gearriveer het is met dieselfde vriendelike diens ontvang en vergesel na die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umoja Kruger - Wildlife Without Fences se terugvoer

Liewe Mari

Soos jy weet praat ons nie goed Afrikaans nie, maar ons probeer. Dankie vir jou goeie resensie. Ons hoop u binnekort weer te verwelkom.

Baie dankie

Chantal

Umoja Kruger - Wildlife Without Fences
Vanaf
R3 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 30 - 31, Silonque Natuurreservaat, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8bd721c9d6e7a1e31133f6af2996c8180b7821b43c38a0b3d22fa7c60c06493cf88efaf011f2794863c54586274ec5cd40c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 Plot 30 - 32 Silonque Nature Reserve 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -23.881255274694 31.155195829051
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem