Umpukane
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umpukane Plaas, Langs die R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Umpukane is op 'n plaas 9 km van Clocolan af geleë. Gaste kan uit 3 eenhede kies: die eenslaapkamerkothuis of The Rock of The View.
The Cottage is aan die voet van die berg geleë en bied lieflike uitsigte op die berg en oor die plaas. Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad. Daar is ook 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg, 'n eetarea en 'n sitarea.
The Rock is langs die berg geleë en beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en die eenheid het 'n eet area en 'n sit area.
The View is in die hart van die plaas geleë aan die voet van die berg en beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en die eenheid het 'n eet area en 'n sit area.
Die plaas bied verskeie doendinge soos stap, fietsry, swem en hengel, en gaste kan ook rotsskilderye op die plaas besigtig.
Daar is dam ongeveer 5 km van die woonstel af in 'n kloof. Let asb. daarop dat selfoonontvangs baie swak is.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Umpukane Plaas, Langs die R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
- Gaste dink Umpukane het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umpukane Plaas, Langs die R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom