UmSisi Cottage
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n bababedjie en 'n hoë stoeltjie op versoek beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Let asseblief daarop dat die swembad en erf agter die huis slegs vir die gaste in die hoofhuis is. Gaste in umSisi Cottage het dus nie toegang tot die swembad of agtererf nie. Gaste kan egter by die instansie seker maak of 'n vinnige afkoelsessie moontlik sou wees.
Let asb. dat daar honde op die eiendom is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Gedeelte 38 Peebles Plaas 31JU, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom