Umtu Bed & Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Umtu Bed & Breakfast is op die bekende Tuinroete in Plettenbergbaai geleë. Umtu is gerieflik net 'n entjie vanaf Robberg, sentrale strande en 'n klein winkelsentrum met restaurante.

Verblyf word gebied in 2 dubbelkamers en 1 enkelkamer, en albei het 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n TV, WiFi, tuisgebakte beskuit en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n handige strandsak en strandhanddoeke beskikbaar.

Die 2 dubbelkamers het yskassies en skuifdeure wat lei na 'n patio en tuintjie. Die tarief sluit ontbyt in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Geriewe

  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Umtu Bed & Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]