Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umuzi Guest House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Laventelkamer
Slegs verblyf
Magnoliakamer
Slegs verblyf
Madeliefie-kothuis
Slegs verblyf
Rooskamer
Slegs verblyf
Huisreëls

Ontbyt, aandetes en piekniekmandjies kan gereël word.
Kinders jonger as 1 jaar wat 'n bed met ouers deel, bly gratis.
Kinders ouer as 1 jaar betaal die kinder-tarief. Dit sluit handdoek, matras en ekstra linne in.
Doen asb. navraag vir verdere inligting oor hul rolstoelvriendelike geriewe.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Musselcracker 17, Meer En See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgb1KwsvFM5Ztiu5Ad09hdqzquFCbYivO3hO2f2Ew9KtYFfbRpd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 17 Musselcracker Meer En See 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.778936842749 32.11331604313
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem