LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by UmVangati House | LekkeSlaap
+76

UmVangati House

B&B
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Swadini-pad, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R5 825 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

By umVangati House word gaste vriendelik gegroet met 'n elegante atmosfeer. Hierdie intieme oord bied aangename diens, privaatheid en eksklusiewe verblyf. Of dit nou vir 'n spesiale geleentheid soos 'n wittebrood of herdenking is, of al is dit net om vir 'n naweek te ontsnap, umVangati House onderskep jou dadelik weg van die gewoel van die alledaagse lewe en is die ideale toevlugsoord vir diegene wat wil uitspan, ontspan en rus.

Groet die dag met ongelooflike uitsigte van die berg voor gaste die rits aktiwiteite en besienswaardighede in die area aanpak. Of gaste kan net rustig by die huis ontspan terwyl die vars bergbriesie hul gesig streel.

Daar is houtpaadjies wat na die 3 aparte, ruim Mountain View suites met lugversorging lei. Elke suite is privaat met 'n uitsig op die berg. Dié suites is so ontwerp 'n uitsig oor die berg en watergat te bied en is met natuurgeïnspireerde dekor versier. Gaste kan 'n skemerkelkie op die privaat dek geniet terwyl hulle deur die kleure van die sonsondegang meegevoer word.

Die Queen- en King-gastekamers is langs mekaar by die hoofhuis geleë en het elk 'n privaat ingang, lugversorging en 'n uitsig op die bosveld.

'n Smaaklike ontbyt word by die hoofhuis op die stoep bedien en het 'n indrukwekkende instap-wynkelder wat op versoek beskikbaar is vir romantiese etes.

"umVangati" is die Swazi-naam vir 'n kiaatboom wat op die perseel te vind is. Hierdie tipe hout word by elke suite noukeurig ingewerk in die deure, kaste, kombuis, spieëlkaste en meubels.

Wanneer gaste umVangati House verlaat, voel hulle nader aan die natuur, uitgerus en gereed om die uitdagings van die lewe weer aan te pak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Swadini-pad, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kruger tot Canyons Limpopo
Vanaf
Vanaf R5 825
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R5 825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Swadini-pad, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb60207659f7838e77a92dc13014d9f94cbae82e21d7ce8b224bb9db6a1401d7621a98e6060fcecce4d80e6788843c9c7cfab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 825  per nag (plek vir 2) Swadini Road Hoedspruit 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -24.515997350543 30.850853919983
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem