Grahamstad Akkommodasie by Umzi Guest House | LekkeSlaap
+32

Umzi Guest House

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Williams-straat 1, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Umzi Guest House is in Grahamstad geleë en is sowat 2 km vanaf Rhodes Universiteit en naby alle ander geriewe in die dorp.

Dié gastehuis het 4 kamers, elk met 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer of 'n aparte badkamer wat gedeel word. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis bedien nie maaltye nie, maar 'n lys van plaaslike restaurante word voorsien. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Umzi Guest House is ook naby museums, kafee's, 'n Engen-vulstasie en 1 km vanaf die polisiestasie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.1 uit 5van 4 resensies vir Umzi Guest House
Netheid
2.3/5
Diens
2.0/5
Ligging
1.8/5
Veiligheid
2.5/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Williams-straat 1, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Williams-straat 1, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAletNhJKJtWmLhPxzMVDT50OWicWfp7zbIdup1XLeiYlO3UWem3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 4 5 1 3 1 Williams Street Grahamstown 6139 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 12:00 -33.310046101383 26.535648381615
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za