Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umziki Chalets

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 26 resensies vir Umziki Chalets
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Belinda P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda P
Saam met vriende

Rustig en stil ongewing. Swembad was mooi skoon.

Dankie vir die gasvryheid. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bhekimpilo M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bhekimpilo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place.

Good place to be, hopefully their signage should be big and visible enough.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue-marie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-marie V
Gesin met tieners

Baie mooi plek, rustig in die bos met diere en 'n lekker swembad.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V

Amazing.

Dit was vreeslik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgens D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens D
Gesin met klein kinders

Rustig en lieflik geleë.

Hoogs aanbevole. Als is in sy plek en vooraf gereël. Wonderlike omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaana H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die wegbreek was een van die amazingste plek. Vriendelike mense, skoon en als wat jy nodig het. Sal graag weer plek bespreek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin Z - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer. Pragtige omgewing.

Ideaal om weg te breek en net om 'n rus kans te geniet. Wild loop vrylik op die perseel rond. Ons het dit vreeslik geniet en sal Umziki Chalets vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika A
Gesin met tieners

Very neat and comfortable in a beautiful area.

We used it as a halfway stayover on our way to St Lucia, but I can recommend it definitely for a longer stay because of the amenities and lovely surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande O
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties!

Natuur was beeldskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umziki Chalets se terugvoer

Hi Yolande, dankie vir die terugvoering. Dis altyd lekker om mense hier te he wat hou van die natuur om hulle. Ons is bly dat julle dit geniet het.
Vriendelike groete
Mari

Umziki Chalets
Eddie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie S
Gesin met tieners

Lekker om met kampwa voor jou huisie te stop. Lekker rustig.

Goeie stop op pad na kus of om Jozinidam te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umziki Chalets se terugvoer

Baie dankie, Eddie. Ons is bly dat jy die rustigheid van Umziki geniet het en ons hoop om jou weer hier te sien in die toekoms.
Vriendelike groete
Mari

Umziki Chalets
Genilda B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genilda B
Gesin met klein kinders

Peace and quiet, beautiful, relaxing.

Lovely place. Clean and beautiful views. Definitely our every-year stop for 3 nights. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S
Saam met vriende

Rustige wegbreek.

Lieflike plek so naby aan so baie dinge. Mens kon ontspan en die kinders het heeltyd gespeel en geswem. Ons kan nie wag om weer 'n besoek af te lê nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umziki Chalets se terugvoer

Dankie, Monique. Ons is bly dat julle en julle kinders dit baie geniet hier by ons!

Umziki Chalets
Erna D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Erna D
Gesin met tieners

Net vir 'n aand, as dit reën is jy gestrand in jou kamer. Ons het baie miere gehad, was orals in my kos, selfs binne die huis.

Daar is net 1 plaasdam vir visvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsti N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kirsti N
Gesin met klein kinders

Baie gevaarlik.

Grasdak-chalets met 'n parrafienlamp vir loadshedding en 'n gebreekte deurslot? Klink soos die perfekte riller van 'n nag. Die deur van die chalet se slot was gebreek, nadat ons dit gesluit het van die binnekant kon ons dit nie weer oopsluit nie. Daar sit ons in 'n grasdak-chalet met 'n parrafienlamp met my ma en klein dogtertjie. Ons het 4 ure loadshedding gehad deur die nag en moes kort-kort die parrafienlamp aansit om vir my dogtertjie melk te maak. Ek moes by die venster uitspring en die deur van die buitekant gaan oopsluit, en ons moes die hele nag met dit oop slaap. Ek het die lodge op al die nommers probeer bel, maar al die fone was op voicemail al voor 8 die aand, ek kon eers die volgende dag iemand in die hande kry. Die aircon het ook nie gewerk nie en het vasgehaak op 29 en 30 grade, ons was byna dood van die hitte. Ek het die volgende oggend omstreeks 7 uur uiteindelik iemand in die hande gekry en die probleme gerapporteer waarna 'n dame amper 2 ure later opgedaag het net voor ons sou pak en ry en op my en my ma geskree het dat daar absoluut niks fout was nie! Terwyl sy op ons geskree het het daar 'n man opgedaag wat nadat sy skree-skree weggestap het, wel bevestig het dat die slot gebreek is en 'n ander sleutel hom ook nie wil oopsluit nie en dat die aircon remote ook nie werk nie. Daar was regtig so baie oop chalets as hulle net na die plekke gaan kyk het, sou hulle gesien het No 2 het baie probleme en kon hulle ons vir seker in 'n ander een gesit het. Ek het nie 'n oog toegemaak nie vir vrees vir ons lewens, net om op te staan en op geskree te word, was absoluut ontstellend. Ek het wel die lodge by die brandweer gerapporteer en hul kan 'n besoek verwag, want dit is regtig 'n death trap. As ek hul 'n minus 5 sterre kon gee het ek. Ek het slegs 1 ster gekies omdat die stelsel dit vereis. Ek het 'n paar foto's en videos geneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franja V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franja V
Gesin met klein kinders

Rustig en lekker!

Ons tweede besoek aan Umziki en ons sal die rustige atmosfeer en die lekker geriewe vir enige iemand aanbeveel. Baie vriendelike personeel en eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umziki Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Franja!
Vriendelike groete
Mari

Umziki Chalets
Xander Prinsloo M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xander Prinsloo M
Enkelreisiger

Heerlik.

Baie netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umziki Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou "review". Ons hoop ons kan jou weer in die nabye toekoms by ons verwelkom en dat jou verblyf dan langer sal wees.

Umziki Chalets
Gert V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Gesin met tieners

Perfek vir natuurliefhebbers.

Baie goeie waarde vir geld. Pragtige ligging, paaie toeganklik met 'n sedanvoertuig. Kon wild van my stoep af sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umziki Chalets se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle sommer gou weer hier by ons te verwelkom.

Umziki Chalets
Jenny-may W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny-may W
Besigheidsreis

Nice place.

Enjoyed our short stay there, would be nice for a holiday.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker plek.

Het ons kort tydjie hier geniet, sal lekker wees vir 'n vakansie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umziki Chalets se terugvoer

Thank you, Melanie.
We are glad you enjoyed your short stay with us and we hope to see you again soon.

Umziki Chalets
Neil F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil F
Gesin met klein kinders

Skoon, veilig.

Goed ontvang, skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umziki Chalets se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle sommer gou weer by ons te kan verwelkom.

Umziki Chalets
Zelda B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Beautiful, relaxing unit, would use them again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umziki Chalets se terugvoer

Thanks Zelda, we are looking forward to your next visit.
Regards
Lee & Manuel

Umziki Chalets
Sarah A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah A
Besigheidsreis

Umziki is a gem, very conveniently located at the turn off the N2 to Jozini.

I had a wonderful one-night stay at Umziki Chalets all by myself! The staff were unobtrusive, the chalet was clean and had everything that I needed to prepare and enjoy my supper and breakfast. The birds were wonderful, a flock of green woodhoopoes kept me well entertained along with a couple of ground-scraper thrushes. The warthog and duiker dodged into the bush while the impala grazed peacefully. Recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umziki Chalets se terugvoer

Thank you, Sarah,
We are glad you were able to enjoy the peace and quiet Umziki has to offer.
Regards,
Lee and Manuel

Umziki Chalets
Tersia C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia C
Gesin met klein kinders

Rustig.

Ons het laat die aand daar aangekom en vroeg die volgende oggend gery. Sou graag meer tyd daar wou vertoef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salome S
Gesin met klein kinders

Baie oulike gesinsverblyf.

Goeie pad na Umziki en nie so ver soos sommige van die ander plekke wat ons besoek nie. Ontspanne atmosfeer en dis wonderlik om op wildritte te kan gaan. Ons het baie rooibokke en njalas gesien, vlakvarke, ape en bobbejane. Aan Nkonkoni se kant het ons ook volstruise, sebras en 'n seekoei gesien in die verte. Tot my spyt - geen olifante. As mens tyd en stilte het (m.a.w. nie klein kinders wat lawaai) dink ek jy sal baie van die voëllewe kan geniet. Ons het een dag Tembe Elephant Park toe gery maar ongelukkig nie olifante gesien nie! Ons het nie visvang by Lake Jozini dié slag beproef nie, maar hopelik op 'n volgende keer. Kinders het Umziki se super-tube en swembaddens geniet en sou heeldag daar geboer het as ons hul toegelaat het! Die chalet is skaflik en het 'n uitsig oor Lake Jozini in die verte. Goeie gehaltebeddegoed en gemaklike beddens, asook die gerief van dakwaaier en lugversorger. Selfsorg is 'n balans tussen ketel, mikrogolfoond, en yskas in kamer, asook privaat braai-area en die gemeenskaplike kombuis en kroegarea wat elektriese toestelle en skottelgoed het. Werksoppervlakarea en lastige miere was die grootste uitdaging in die kamer maar die kombuis is goed toegerus asook die kroeg ‘kombuisie’, so ons het soggens daar ontbyt gaan maak, net ons goed heen en weer gedra. Ek het ons goed opgewas in skottel in kamer, bv. plastiek-eetgerei wat ek saamgeneem het vir my kinders, maar het die groter skottelgoed van die kombuis wat ons gebruik het daar gelos vir die dames wat daagliks kom aan die kant help maak. Die kombuis en ontspanarea is baie gerieflik indien 'n groep saam wil kosmaak en kuier. Verder kan jy elke dag hout en ys koop teen 'n ekstra fooi en hulle lewer dit dan ook af. Ons het 'n muskietnet saamgeneem vir die baba se kot. Ons het ook lastige muskiete tuis (en die miertjies wat kos 'n myl ver ruik), maar was maar bekommerd oor malaria, so sal in toekoms probeer ekstra nette neem vir die groter kinders, of baie Peaceful Sleep! Ons het lekker gebly en sien uit om weer te gaan, en meer te sien en doen. Dink dit sal lekker wees om saam met vriende of familie te gaan! Dankie aan die vriendelike en hulpvaardige gasheerspan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umziki Chalets se terugvoer

Ons is bly dat julle dit geniet het. Die boogskiet area is nog nuut en ons het dit nognie begin bemark vir gaste nie. Daar is net so paar klein dingetjies wat nog gedoen moet word. Die muskiete is nou volop na al die reen wat ons gehad het. Ons spuit gereeld vir muskiete en is vanplan om nou weer te spuit na die reen (250mm vir maart gekry) ons raai ons gaste nie aan om malaria pille te drink nie oor dit net die simptome wegneem en nie die malaria nie, Ons het ook nog nooit n geval gehad van gaste wat malaria gekry het nie. Peacefull sleep ens is maar die beste. Die kombuise, dit is ongerieflik vir gaste wanneer daar klomp ander vreemde mense is. Dit is meer vanpas vir groter groepe wat die hele kamp vir hulself het, ons het n spesiale prys ook vir n groot groep. Met die gerugte van grondonteiening sonder vergoeding kan ons nie bekostig om nou nog kombuise op te sit nie. Ons sal werk maak van die stort deur.
Groete en Ons hoop ons sien julle gou weer.

Umziki Chalets
Christine S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Plek is baie skoon en netjies, kamers baie ruim en goed toegerus, mooi braai-area en swembad. Diens was baie goed, skaars gestop toe word ons hout en ys afgelewer. Jammer ons kon net 1 aand oorbly, sal volgende keer definitief langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umziki Chalets se terugvoer

Baie dankie Christine,
Ons sie uit of julle weer te sien.
Groete,
Lee en Manuel

Umziki Chalets
Kayla N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla N

Baie nice.

Daar is niks soos die rustigheid van die bosveld met wild op jou stoep en lekker boma nie. Die kamers is mooi skoon en netjies. Sal weer daar gaan bly.10/10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umziki Chalets se terugvoer

Thanks, Anton and Kayla,
Glad you enjoyed your stay with us. Hope we see you again soon.

Regards,

Lee and Manuel

Umziki Chalets
Nico J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar, netjies en aangename atmosfeer.

Baie bekostigbare, netjiese en aangename atmosfeer. Die feit dat daar slegs 7 chalets is, maak dit baie privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54f1e9f0a3bb16e722ca947290b5ff0a347fdc14288bdea407bc66e0a024a0c08286a33bf1cc9ad15fd94f807c450fcc87dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Soetveld Farm Jozini intersection 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.547008 31.9702
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem