Umzumbe Akkommodasie by Umzumbe Sea View Paradise | LekkeSlaap
+26

Umzumbe Sea View Paradise

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Equaleni-kompleks 5, Golf View-weg 180, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Umzumbe Sea View Paradise is 'n vakansie-eenheid in 'n veilige kompleks in Umzumbe. Dis net 1 km vanaf die strand.

Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort en die derde badkamer het 'n bad.

Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser. Die ruim oopplanleefarea lei na 'n groot balkon met 'n ingeboude braai.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek. Dis 10 tot 15 km vanaf restaurante, winkels, geriewe en doendinge in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Umzumbe Sea View Paradise sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Equaleni-kompleks 5, Golf View-weg 180, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Equaleni-kompleks 5, Golf View-weg 180, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQqYH4R1A3BFLlMFPLwCDNQU2zJKr1bnznagILJHn73dnFcJHjM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 5 Equaleni Complex 180 Golf View Road 4225 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.628337589908 30.538415554826
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za