Wavecrest Akkommodasie by Una's Flatlet | LekkeSlaap
+16

Una's Flatlet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Dr A.D. Keet-weg 20, Jeffreysbaai , 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Una's Flatlet is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se woonerf in Jeffreysbaai. Die eiendom is ideaal naby die strand, waterwurms en restaurante.

Dié vakansiewoonstel is op dei boonste verdieping en beskik oor 2 slaapkamer en 2 badkamer. Elke slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed, die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad met 'n handstort. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, ingeboude oond en stoof.

Die sitkamer langsaan lei na 'n binnebraai-area wat ook sitplek het. 'n Motorafdak met parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Die eiendom is ook ideaal 3 km vanaf Jeffrey's Bay Mall en die dorpskern waar daar talle branderplankrywinkels en restaurante is.

Slaapplek

’n Bespreking by Una's Flatlet sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Dr A.D. Keet-weg 20, Jeffreysbaai , 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Dr A.D. Keet-weg 20, Jeffreysbaai , 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlDXwTKdxh3zEEeetu5ZPxOwrVRHEEbz4WpZCTq62V74rtJ4Rmi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 20 Dr Ad Keet Road Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 08:00-21:00 14:00 -34.031312 24.927197
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za