Unathi Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Unathi Guest Lodge bied hartlike gasvryheid in die rustige omgewing van Phuthaditjhaba, omring deur die wonderbare natuurskoon. Ruimte, gemak en rus vir die siel is presies wat jy hier sal vind, wanneer jy jouself bederf met die pragtige natuur en romantiese kalmte van Qwaqwa of Phuthaditjhaba.

Gaste kan die skitterende natuurtonele geniet vanaf hul losstaande suites, omring deur 'n pragtige tuin wat 'n bietjie meer privaatheid bied. Elke suite het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, platskerm-TV met DStv, 'n lessenaar met tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Ontbyt kan daagliks in die eetarea geniet word. Veilige parkeerplek op die perseel en braaigeriewe is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Unathi Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false