LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Uncle Tom's Seaside Cabin | LekkeSlaap
+25

Uncle Tom's Seaside Cabin

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Uncle Tom's Seaside Cabin
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Annelie V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing, everything that you need were there. Liz is a wonderful friendly lady, fantastic view.

We were feeling so welcome since we arrive there. Layout of house very nice, we had a braai every night on the front stoep with the sound of waves and smell of sea. Walking every morning were so relaxing and all along there were people with and without dogs also walking. Next time we will definitely stay longer and bring the children and friends along. Loved Liz's cats and her feeding the birds in the garden. Hope to be staying there again soon.

Uncle Tom's Seaside Cabin's terugvoer

Much appreciated, Annelie. We are delighted that you enjoyed your stay and are pleased to hear that you felt welcome and enjoyed the close proximity to the sea. It will be our pleasure to accommodate you and your family in the future. Kind regards, Liz and Peter.

Uncle Tom's Seaside Cabin
Brian J - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian J
Gesin met klein kinders

Met the requirements of the family with the addition of bunk beds in one of the rooms. This was not mentioned during the booking but was a great help as there were 4 adults, each needing separate sleeping arrangements.

Also, a benefit was full DStv coverage, as we had a 4 year old who wanted cartoons. The beach is right opposite the Cabin, it was all rocks so you would need to drive or walk a short distance to get to the sandy beach area.

Uncle Tom's Seaside Cabin's terugvoer

Thank you for your review. We appreciate you taking the time to provide feedback and are pleased to hear that the accommodation met your requirements.

Uncle Tom's Seaside Cabin
Lynette J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette J
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig!

Pragtige see-uitsig. Die leefarea het ’n groot venster wat ’n uitsig oor die see bied. Dit het die eerste 2 aande gereën. maar ons het die leefarea lekker warm gemaak met die kaggel. Ons het vir kilometers langs die see gestap op die sementpaadjie. Netjiese en gerieflike plekkie.

Uncle Tom's Seaside Cabin's terugvoer

Beste Lynette,
Baie dankie vir u gustige resensie, ons waardeer dit. Ons is bly dat julle die tyd geniet het en ons sien uit om julle weer te sien.
Groete,
Liz en Peter

Uncle Tom's Seaside Cabin
Koos D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning views on the beach. Friendly owner and host.

Close to fishing area, Die Gruis. All the shops you need in Gansbaai. Many attractions like excellent cycling route, walking path along the beach etc.

Uncle Tom's Seaside Cabin's terugvoer

Thank you Koos. We are pleased that you enjoyed your stay and we look forward to seeing you again!

Uncle Tom's Seaside Cabin
Aldoreen V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldoreen V

Lekker gerus met die mooiste see-uitsig!

Lekker ruim, netjiese en skoon huis met ’n asemrowende uitsig.

Uncle Tom's Seaside Cabin's terugvoer

Dankie Aldoreen, ons waardeer u resensie en ons is baie bly dat u die verblyf geniet het. Groete, Liz en Peter.

Uncle Tom's Seaside Cabin
Maryke W - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke W
Gesin met klein kinders

Beste ligging, skoon en gerieflike huis.

Die huis is fantasties geleë, silwerskoon en Liz was baie behulpsaam. Die grasperk voor die huis is lekker vir die kinders om op te speel en die strand is reg oorkant die huis. Waarde vir geld! Ons kom gou weer!

Uncle Tom's Seaside Cabin's terugvoer

Beste Maryke,
Baie dankie vir u gunstige resensie. Ons is bly dat julle julle verblyf geniet het en ons sien uit om julle weer te akkommodeer.
Groete
Liz en Peter

Uncle Tom's Seaside Cabin
Karin O - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin O
Gesin met klein kinders

Heerlik, op die strand. Netjies en skoon.

Pragtige huis, op die strand. Netjies en skoon. Was heerlik met ons kinders wat nog jonk is. Sekuriteit wat heel aand patrolleer, so mens voel veilig.

Uncle Tom's Seaside Cabin's terugvoer

Hallo Karin,
Baie dankie dat u tyd geneem het om 'n resensie in te dien en om u gunstige kommentaar te lewer. Ons is bly dat u en u gesin die tyd geniet het.
Vriendelike groete,
Peter

Uncle Tom's Seaside Cabin
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaviewrylaan 135, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebfaca5943f8e19353d3ee780271faf89095884d002493cc7109c4e6cb3c3323bb796db9477058c757d793a92f96fafb33f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 135 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.609393 19.392331
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!