Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uncle Tony’s Cabin

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dominique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 46 resensies vir Uncle Tony’s Cabin
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Vicki F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vicki F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi netjiese cabin, het heerlik gebly.

Heerlike cabin vir 'n wegbreek van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Baie dankie vir die gawe woorde, ons is bly julle het die wegbreek geniet en hoop om julle weer te sien in die toekoms! Ons blomme seisoen in Augustus en September is asemrowend!

Uncle Tony’s Cabin
Carol T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol T
Saam met vriende

Very comfortable cottage in peaceful surrounding farmlands. Dominique is very helpful and lives next door.

We use a Vodacom router when travelling and the reception for internet was fine at the cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jozua D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozua D
Enkelreisiger

Gerieflik. Skoon. Veilig. Beter toegerus as meeste.

Mooiste, slim uitgelegde grasdakhuisie. Volledig toegerus met alles wat jy mag nodig kry om gerieflik te lewe, te kook en kos te maak. Pragtige uitsig uit kamers met mooiste sonopkoms en sonsondergange. Geen bure of ander mense op die perseel nie. Privaat. Skoon. Veilig. Kon nie vir beter gevra het nie. Geskik vir 'n gesin van 4, 4 loslopendes of een paartjie. Goed geprys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Jozua, dit word opreg wardeur. Dit was 'n plesier om U te akkommodeer en dit was baie lekker om U te ontmoet. Ons hoop om U weer te sien in die toekoms.

Uncle Tony’s Cabin
Delene L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gekuier ten spyte van die koue, 'n dubbelbed sou baie help.

Die huisie is behoorlik toegerus met alles wat nodig is. 'n TV en/of WiFi sou die koue aande help verdryf en sal dalk 'n goeie toevoeging wees. Die heerlike binnebraai/kaggel was 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering dit word waardeer. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en ons hoop ons kan julle weer in die toekoms akkommodeer.

Uncle Tony’s Cabin
Jacobus V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs.

Baie lekker binne gebraai en warm geslaap. Was bitter koud en nat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Baie dankie vir die gawe woorde, ons hoop om u weer in die toekoms te akkommodeer en dat die weer net so lieflik soos die blomme sal wees. Baie dankie.

Uncle Tony’s Cabin
Marius K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was regtig beïndruk en alhoewel dit baie koud was, was daar meer as genoeg komberse.

Pragtige ligging. Dominique was uiters vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer in die toekoms gebruik maak van Uncle Tony's Cabin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Baie dankie vir die gawe woorde, dit word opreg wardeur. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Uncle Tony’s Cabin
Philip Z - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philip Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese eenheid maar bietjie duur vir twee mense.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle weer eendag te kan akkommodeer.

Uncle Tony’s Cabin
Melissa M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, gerieflik geleë en is ideaal vir 'n naweek wegbreek.

Vriendelike gasvrou en die verblyf is skoon en het als wat jy benodig. Sal hoog aanbeveel vir naweek weg veral tydens blommeseisoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ed A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ed A
Saam met vriende

Excellent position for our needs and very warm welcome.

Just great for our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Thank you very much for the kind words, it was a pleasure accommodating you and we hope to see you visiting again soon.

Uncle Tony’s Cabin
Flo Z - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Flo Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect spot for a stayover during the flower season, with garden covered in flowers.

We loved the spot, however, a double bed and electric blanket would have been really great as the weather was really cold.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Thank you very much for the feedback and kind words, we will definitely look into your suggestions.

Regarding the beds, I get more requests for single beds than double beds so unfortunately I have to accommodate the most people I can. I will however look into creating more personalised dialog with my guests to arrange the room according to individual guests' needs and moving the single beds together in preparation for couples' stay at our cabin.

It was an honour to accommodate you and we hope to see you again soon.

Uncle Tony’s Cabin
Jan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Goed toegeruste kombuis met binne- en buitebraaigeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde, dit was n plesier om u to akkommodeer.

Uncle Tony’s Cabin
Elaine S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine S
Saam met vriende

We slept over.

Did not make use of lovely braai area. Everything fine. Nowadays more security is needed. For a longer stay a TV would be welcome and maybe a table for playing board games. But for our stay over everything was good. All the necessary equipment was there to make meals. A gas stove was available in case of load shedding, or power failure. Notice about load shedding should be supplied. We were caught unawares. Cabin very open, with no security. The main house is safely enclosed. Car no protection. But all in all a lively little place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Thank you for your feedback.
It was an pleasure to accommodate you.

Uncle Tony’s Cabin
Linda C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda C
Saam met vriende

We had a wonderful stay. Uncle Tony's Cabin is well equipped. The owner Dominique Herbst walked the extra mile by taking my friend into town so she could leave her car in their garage for the 8 days that we were walking Heiveld CamiIno.

Recommended strongly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Thank you very much for the kind words.
It was a privilege to accommodate you.

Uncle Tony’s Cabin
Tamlyn F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlyn F
Gesin met klein kinders

Gasvry, warm, huislik.

Ons het by Tony's bespreek omdat ons ver moes ry met twee klein kinders. Ons het na 21:00 arriveer en alles was skoon en netjies. Ons kon die volgende oggend rustig opstaan en verder ry. Die pad, wat redelik naby verby loop, het ons glad nie gepla nie. Ons sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Baie dankie Tamlyn. Dit was 'n voorreg om julle te akkomodeer.

Uncle Tony’s Cabin
Mariè U - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariè U
Saam met vriende

Baie geriefik en mooi.

Die plekkie is pragtig, geriefik en baie skoon. Die bank slaap net so lekker soos 'n bed vir volwassenes. Al negatiewe is die nabyheid van die besige pad wat mens in die nag hoor. Vir 'n oorslaap op pad is dit perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Baie dankie Marie.

Uncle Tony’s Cabin
Rone B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rone B
Saam met vriende

Pragtige grasdakhuisie.

Julia en haar man het ons vriendelik verwelkom. Die huisie is netjies en ons het lekker geslaap. Die huisie het als wat jy nodig het. Die grootpad kan dalk jou rus versteur, maar ons het heerlik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calum D E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calum D E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal spot for touring flowers in the Nieuwoudtville area.

We loved staying here. Julia is a wonderful host. The cottage is cosy and clean with all the facilities you need for self-catering: microwave, fridge/freezer, and both an electric and gas hob and oven.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M
Saam met vriende

Peaceful and hassle-free.

The cabin is a short drive to Nieuwoudtville. The owners are welcoming and informative. The cabin is solidly built, with no creaks and whistles in fierce wind and rain. Really appreciated the quality of the furnishings. Hope to be back next year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Thank you Anita. Such positive feedback is always appreciated and i hope to see you next year again!

Uncle Tony’s Cabin
Elsie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S

Private clean.

Private very clean cabin. We had a power outage and no food The owner went and bought food and bread for them and brought for us too. Lovely people will go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

We should always be there for one another, especially in such a small town like Nieuwoudtville. And it was no effort, our pleasure.

Uncle Tony’s Cabin
Tanya J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya J
Saam met vriende

Ons verblyf was heerlik.

Vanaf bespreking tot verblyf was uit die boonste rakke. Ons sal weer Uncle Tony's Cabin in Niewoudtville besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Tanya, baie dankie vir die lieflike terugvoering.

Uncle Tony’s Cabin
Roelf V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roelf V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sou 'n dubbelbed in die slaapkamer waardeer.

Ons verblyf was goed hoewel ons in die toekoms ander opsies eerder sal oorweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Ek het meer navrae vir enkelbeddens en as mens dit langs mekaar skuif het jy wel een dubbelbed.

Uncle Tony’s Cabin
Mimi L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging, fantastiese geskiedenis!

Uncle Tony's Cabin het die pragtigste geskiedenisstorie, is uitstekend geleë vir blommekyk en/of deurreis en Julia was 'n pragtige gasvrou. Die akkommodasie is keurig en het alles wat mens nodig het. Was 'n bitterkoue aand en ons het heerlik warm geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Baie dankie Mimi vir die warm, hartlike boodskap.

Uncle Tony’s Cabin
Faan P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik tevrede.

Dit was beslis een van die beste plekke waar ons nog tuis gegaan het. Sal vir seker in toekoms weer daar aanklop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Baie dankie Faan! Ja, ons is altyd oop seisoentyd, kom maar weer vorentoe.

Uncle Tony’s Cabin
Lynnett S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnett S

Dit was baie koud en ons het die binnebraai vreeslik geniet.

Alles was gemaklik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Baie dankie Lynette vir die warm terugvoering.

Uncle Tony’s Cabin
Gerrit S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike huisie met alles wat jy benodig. Vriendelike gasvrou daarby.

Sal dit definitief aanbeveel. Dit is skoon, netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste kothuisie met geskiedenis.

Baie lekker gekuier. Net 3 km buite die dorp, so jy is naby alles. Eienaars is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Baie dankie Liezl. Ja, die braai help baie as die weer nie saamspeel nie.

Uncle Tony’s Cabin
Michiel B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikheid van eienaars.

Al ons navrae is bevredig en selfs rugby gekyk by eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Baie dankie Michiel, altyd welkom.

Uncle Tony’s Cabin
Kerry B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry B
Gesin met tieners

Wonderful stay in a beautiful part or this country.

Spent two beautiful nights in the cabin over looking the Karoo. Family of 4 were very comfortable. had everything we needed. Enjoyed the braai place outside overlooking the farm. We were made to feel very welcome and help was on hand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Thank you Kerry for your hearty message. Much appreciated.

Uncle Tony’s Cabin
Sue H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sue H
Saam met vriende

'n Moet vir 'n natuurliefhebber en 'n moëe siel.

Die geluid van die voëls tipe plante en die dooie bome (skilderagtig) voed 'n mens geestelik. Voorwaar 'n lushof. Die huis goed toegerus met als wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Sue, baie dankie vir die mooi gedagte.

Uncle Tony’s Cabin
Nicole J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole J
Besigheidsreis

Saligheid self.

Die plekke is 'n ware gem. Ons het ons oornag hier vreeslik geniet, dit is ongelooflik mooi en die slaapplek gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Baie dankie Nicole. Ons waardeer goeie terugvoering baie.

Uncle Tony’s Cabin
Jean D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, netjiese verblyf. Goeie waarde vir geld.

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Alles was netjies en skoon en ons het ons veblyf geniet. Sou dubbelbed verkies i.p.v. 2 enkelbeddens in kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Baie, baie dankie Jean.

Uncle Tony’s Cabin
Hennie C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a lovely place to stay.

Uncle Tony's Cabin is very near the town on a farm. It is private and well looked after and has everything you need. We enjoyed our stay and will definitely go back if we visit that area again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Baie dankie, Hennie en Gade.

Uncle Tony’s Cabin
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blomme was pragtig.

Blomme was ongelooflik mooi by Matjiesfontein. Eienaar was baie gaaf en ingelig oor blomme en omgewing. Baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula H

My parents and ourselves had a wonderrful cosy visit in the cottage. Fire was a blessing and the beds comfortable and warm. We had flowers all around the cottage.

Julia gave us good tips on places to go and was a good host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Thank you, Paula. I appreciate it.

Uncle Tony’s Cabin
Lewis S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lewis S

Netjies, mooi voorkoms.

Jammer die besige voertuig geraas is so naby! Party van ons is seker te sensitief teenoor verkeer in die middel van die nag! Maar andersins - ons was baie tevrede en sal weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Peter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig gekuier en baie gesien.

Reg buite die dorp en dus perfek vir vinnig by al die plekke uitkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Baie dankie Peter.

Uncle Tony’s Cabin
Rina V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plekkie op 'n rustige plaas.

'n Heerlike plek om te ontspan. Julia laat mens dadelik tuis voel. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Baie dankie Rina, vir jou warm en hartlike terugvoering.

Uncle Tony’s Cabin
Sally L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sally L
Saam met vriende

Cute and cosy cottage.

Pleasurable stay, enjoyed by all! Had a lovely roaring fire indoors as it was very cold out! The cottage is well stocked and we did not need for anything!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Thank you so much Sally for your good review. It is much appreciated.

Uncle Tony’s Cabin
Marlynn M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang.

Vriendelik en professioneel ontvang. Interessante inligting rakende omgewing ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J
Saam met vriende

Pragtige kothuis.

Ons het heerlik gekuier - kothuis is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Baie dankie Judy, dit word baie waardeer hoor.

Uncle Tony’s Cabin
Alma P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Alma P
Saam met vriende

Wanvoorstelling van akkommodasie.

Die beskrywing van die eenheid word gegee as 2-slaapkamer met een badkamer met slaapplek vir vier persone. Met bevestiging van die bespreking word baie duidelik genoem slaapkamer 1 het 2 beddens en slaapkamer 2 het 2 beddens en dit word op die webwerf so beskryf. Die waarheid is egter dat dit ‘n een slaapkamer eenheid is met 2 slaapbanke in die sitkamer. Die badkamer is en suite wat beteken gaste wat op die banke slaap moet deur die slaapkamer gaan na die badkamer. Vir my was dit ‘n groot verleentheid om ‘n gas wat saamgery het hieraan bloot te stel. Die eenheid moet beskryf word as ‘n 1-slaapkamer en suite met slaapbanke in die sitkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Aangename, netjiese verblyf. Aangesien ek uit Gauteng kom sou ek meer veiligheid verkies het, miskien omheining of alarm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Simon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Dit is 'n lekker blyplek. Baie sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Simon.

Uncle Tony’s Cabin
Wilma V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Saam met vriende

Ongelooflik lekker gebly. Was asemrowend tussen die blomme. Sal weer daar gaan bly.

Baie billike prys en lekker plaasgevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Baie dankie Wilma. Dit maak my hart bly.

Uncle Tony’s Cabin
Adriaan D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyfservaring was baie positief.

Die akkommodasie is netjies en baie goed toegerus. Die eienaar het ons hartlik ontvang en volledig ingelig oor aktiwiteite in die omgewing. Ons sal vir seker ons kennisse motiveer om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Baie baie dankie,
Ek waardeer altyd positiewe terugvoering en doen my bes om gaste welkom te laat voel en gerieflik te maak.

Uncle Tony’s Cabin
Hester B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B
Saam met vriende

Heerlike huisie om in te bly. Blomme orals.

Ek sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uncle Tony’s Cabin se terugvoer

Baie, baie dankie vir die hartlike kompliment.
Waardeer dit baie en ek doen my bes om gaste gerieflik te maak.

Uncle Tony’s Cabin
Vanaf
R1 330
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 330
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R27, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e56d4b5ef37da956aece6ee4ff8eaafb54c7e9c765415ffc9e78546a9f94bb40c75d374cf174d8f2500671a2c18996bfb74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag (plek vir 4) 46 5 1 5 Off the R27 Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.37226 19.081548
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem