Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Under Oaks - The Vineyard Suites

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Under Oaks Farm, Noorder-Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Vineyard Suites on Under Oakes is 'n nuwe, luukse gastehuis tussen die wingerde op 'n produserende wynplaas. Under Oaks is geleë in die pragtige Paarlvallei en bied luisterryke uitsigte op die Bolandse berge. Ons is trots op die uitstekende wyne wat ons maak en die puik persoonlike aandag wat ons aan elke detail gee.

Elke kamer is smaakvol en individueel versier en toegerus met die volgende geriewe: koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, haardroër, lugversorging, sekere DStv-kanale en WiFi. Die "Premium Deluxe"-kamers en Luukse Kamers het privaat stoepe met luisterryke uitsigte oor die wingerde, plaasdamme en die berge.

The Under Oaks Pizzeria is op die perseel geleë in die oorspronklike Jonkmanshuis, onder reuse eikebome en met ongelooflike uitsigte op die Drakensteinberge. Ontbyt word bedien by die Herehuis, net 'n kort entjie se stap van die gastehuis af. Gaan proe en koop ook gerus van ons bekroonde wyne in die proelokaal.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 17 resensies vir Under Oaks - The Vineyard Suites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Under Oaks Farm, Noorder-Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Under Oaks - The Vineyard Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Under Oaks Farm, Noorder-Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZWEwNTY0LWQ5MDQtNGY4ZS1iNWY5LWJiZDk5MTcxMzdlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Under Oaks Farm Northern Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.677738107028 18.939941525459