Under the Trees

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Under the Trees is in Onrus en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamerhuis, 'n sonkamer en 'n woonstel wat stapafstand vanaf die strand geleë is. Daar is 2 eenhede met slaapplek vir 11 gaste.

Die huis het slaapplek vir 9 gaste in 3 slaapkamers en 'n sonkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. In die sonkamer is daar 'n enkelbed en 'n stapelbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien in. 'n Eetkamertafel met 6 stoele is ook beskikbaar. Daar is speelkaarte en bordspeletjies, asook 'n binnebraai in die sitarea en 'n kaggel vir die kouer aande. Daar is 'n swembad vir warm somersdae. Let asb. dat die swembad slegs deur gaste wat die hoofhuis bespreek het gebruik kan word.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond. Gaste het toegang tot braaigeriewe en parkeerplek wat gedeel word.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Under The Trees gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za