Postmasburg Akkommodasie by Unforgettable Guesthouse | LekkeSlaap
+21

Unforgettable Guesthouse

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Unforgettable Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johnica R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnica R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik om daar te tuis, die personeel was baie akkommoderend.

Sien sterre.

Natasha V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha V
Besigheidsreis

Perfectly fine.

We had a good stay at Unforgettable Guesthouse. The rooms were clean, the breakfast good and the staff friendly. Everything was as advertised. I should note that the ongoing construction was a bit noisy from 7 am and that the water pressure in the shower was not very good.

Regina G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina G

Very neat and comfortable.

The owners are amazing.

Cheryl R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl R
Saam met vriende

Ons het ons verblyf geniet - aangenaam, rustige atmosfeer, akkommodasie perfek.

Die plek is mooi en skoon, net 2 (nie probleme nie): die water in die stort sproei, ek is nie seker of dit was as gevolg van probleme met water in die omgewing nie. Sand in parkeerterrein.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We have enjoyed our stay - pleasant, quiet atmosphere, accommodation perfect.

The place is nice and clean, only 2 (not problems): The water in shower sprinkles, I'm not sure if it was because of problems with water in the area. Sand in parking lot.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Unforgettable Guesthouse's terugvoer

Miskien was dit iets met die water-toevoer te doen, want my personeel rapporteer dat nadat hulle inspeksie gedoen het van die stortkop, hulle niks verkeerd kon vind nie.
Wat die parkeer-area betref, ja ons is bewus dat dit los grond is, maar die pluspunt is dat dit veilige onder-dak geriewe is en nie buite in die straat nie. Na die bouery wat tans aan die gang is, is dit die volgende op ons bucket-list.
Dankie vir die terugvoer.
Groete,
Pieter en Cecile

Unforgettable Guesthouse
Hendrik V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Enkelreisiger

Alles goed.

Skoon kamer, onderdakparkering agter hek. Nog besig om aan te bou, maar geen probleme nie.

Unforgettable Guesthouse's terugvoer

Beste Hennie,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Bly as jy jou verblyf by Unforgettable geniet het.
Groete
Pieter & Cecile

Unforgettable Guesthouse
Ryan M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cute little place.

We travelled from Cape Town to Postmasburg and was very happy to find comfortable beds and hot showers after a long drive. The service was friendly and we were given the necessary privacy. Great place to stay I would definitely recommend to others.

Unforgettable Guesthouse's terugvoer

Dear Ryan,

Thank you for the positive review. We are happy to hear that you were satisfied with your stay at Unforgettable.

From our side, it was a pleasure hosting you. Remember, whenever you need to visit Postmasburg again, our doors are open to welcome you.

Regards,
Unforgettable Guesthouse

Unforgettable Guesthouse
Pieter D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Beslis 'n baie netjiese, stylvolle oornagfasiliteit vir enige iemand wat deur Postmasburg gaan.

Unforgettable Guesthouse's terugvoer

Pieter, baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit. Dis altyd lekker om sulke positiewe kommentaar te kry, dit maak ons trots. Kom gerus weer.
Groete,
Pieter en Cecile


Unforgettable Guesthouse
Marius D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D
Enkelreisiger

Heerlik gebly.

Dit was regtig aangenaam om by Unforgettable tuis te kon gaan. Die beskuit was heerlik en 'n wenner. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Unforgettable Guesthouse's terugvoer

Marius, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor as die gaste hul verblyf by ons geniet het. Kom gerus weer.
Groete,
Pieter en Cecile

Unforgettable Guesthouse
Michelle V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en bekostigbaar.

Ons moes dringend slaapplek kry, en kon vinnig deur hul gehelp word. Vriendelike diens en netjiese kamers.

Unforgettable Guesthouse's terugvoer

Martin, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Bly ons kon julle help, en dat jul verblyf by ons geniet het. Kom gerus weer.
Groete,
Pieter en Cecile

Unforgettable Guesthouse
Michelle V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

So netjies, gemaklik, stylvol en skoon.

Ongelooflike behulpsame diens. Kamers is smaakvol en skoon. Sal vir seker weer gaan. Stil area en maklik om te vind.

Unforgettable Guesthouse's terugvoer

Dankie Michelle, vir die goeie terugvoer. Ek is bly om te hoor dit was vir julle 'n aangename ervaring om by ons te bly. Groete, Pieter en Cecile.

Unforgettable Guesthouse
Petri C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petri C
Besigheidsreis

Baie lekker gebly en baie netjies.

Was 'n baie lekker ervaring. Baie lekker gebly en was altyd netjies.

Unforgettable Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Petri, altyd lekker om sulke aangename gaste soos julle te onvang.
Bly as julle dit geniet het.

Groete,
Pieter & Cecile

Unforgettable Guesthouse
Vanaf R725
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R725
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R725
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 2, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPaXiJ3ZjVJ9ZMjK7Ccf0jDkOxI7droy37SMUCYzQb3iXURZspF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R725  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 2 Mimosa Street Postmasburg 8420 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.335741746353 23.059896418899
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za