Unforgettable Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Unforgettable Guesthouse is 'n gasteplaas in die Kalahari-dorpie, Postmasburg, in die Noord-Kaap geleë. Die perseel is in 'n stil area van die dorp met 'n beeldskone uitsig op die Noord-Kaapse heuwel. Die perseel is ook ommuur, omhein en het 'n hek wat met afstandbeheer werk.

Dié gastehuis bied verblyf in 9 dubbelgastekamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort en een badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie, ketel, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Daar is veilige onderdakpakeerpleek op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Unforgettable Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R630 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za