Vryheid Akkommodasie by Unique B&B | LekkeSlaap
+6

Unique B&B

B&B
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smalstraat 30, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Unique B&B is in Vryheid, 'n pragtige dorp in die middel van die Slagveldroete in Noordelike KwaZulu-Natal. Daar is wildreservate en warmwaterbronne net 'n entjie se ry vanaf Vryheid.

Ons B&B beskik oor 7 pragtige, goed toegeruste en suite-slaapkamers met privaat ingange en gratis WiFi.

Geriewe op die perseel sluit 'n eetarea, veilige parkeerplek voor elke kamer en 'n swembad in.

Vryheid is 'n pragtige omgewing vir natuurliefhebbers. Dit is geleë waar 4 groot rivier ontspring, naamlik die Wit Umfolozi, Swart Umfolozi, Mkhuze en Pongola-riviere, en dus 'n heerlike plek vir visvang en watersport.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 53 resensies vir Unique B&B
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Smalstraat 30, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Unique B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryheid KwaZulu-Natal
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smalstraat 30, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkOWNlYjUxLTIxZTktNDU3Yi05ZGY5LTVjZmFjN2UzYjUyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 2 persone) 53 5 1 5 30 Smal Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -27.768046600976 30.774778425694
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za