Unique Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Unique Lodge is 'n hotel in Kaapstad se gewilde Langstraat en bied Suid-Afrikaanse gasvryheid, gerieflike kamers met kontemporêre Afrika-dekor en 'n vriendelike atmosfeer. Die hotel is gerieflike geleë en is stapafstand vanaf restaurante, kroeë en kafees.

Verblyf word in 14 hotelkamers met dubbel- of koningingrootte-beddens gebied. Elke bed is met perkallinne oorgetrek en het Afrika-dekor. Elke kamer het 'n TV met DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die hotel het gratis WiFi, huurmotors en 'n pendeldiens teen 'n ekstra koste.

Die hotel is ideaal geleë vir gaste wat die stad wil verken. Gaste kan museums, plaaslike galerye, die Kompanjiestuin, Tafelberg en die V&A Waterfront besoek. Kaapstad Internasionale Lughawe is 19,3 km weg.

Kenmerke

  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Unique Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (plek vir )

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za