UniqueStay Forest Hill Luxury House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

UniqueStay Forest Hill Luxury House bied selfsorgverblyf en is in Somerset-Wes se Spaanse plaasgebied geleë. Dis 5 tot 8 km vanaf verskeie trekpleisters in die area.

Dié moderne dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n kaggel en 'n TV. Elke kamer het 'n dubbelbed en 2 van die kamers het en suite-badkamers. Die kombuis is vir selfsorg toegerus.

Die huis het 2 leefareas, die eerste 1 is langs die kombuis en het 'n etenstafel vir 6 en 'n kaggel. Dié area lei na die tweede leefarea met 'n ingeboude braai. Die tweede leefarea lei na die dek met 'n 15 m lange swembad en sonstoele.

Daar is ook satellietkanale, WiFi en veilige parkeerplek. Dis sowat 6 km vanaf Somerset Mall en Helderberg-wynplase, 8 km vanaf Strand Gholfklub en 35 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by UniqueStay Forest Hill Luxury House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na UniqueStay Forest Hill Luxury House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za