Greenways Akkommodasie by UniqueStay Greenways Luxury House | LekkeSlaap
+18
+18

UniqueStay Greenways Luxury House

Selfsorg
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Andrews-rylaan 77, Greenways Gholflandgoed, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

UniqueStay Greenways Luxury House is 'n selfsorghuis in die privaat, luukse Greenways Gholflandgoed in Strand. Die landgoed is naby die strand en net 'n entjie se ry van besienswaardighede in die omgewing af.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer spog met 'n privaat balkon, 'n en suite-badkamer en 'n instap-aantrekarea. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, oond, gasstoof, mikrogolfoond en ander toebehore om maaltye mee voor te brei.

Die sitkamer het 'n TV en lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die gholfbaan. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Greenways Gholflandgoed het 'n park-atmosfeer waar voëls volop voorkom. Gaste het ook toegang tot sportgeriewe, soos tennisbane, 'n swembad en 'n jukskei-baan.

Die landgoed is sowat 38 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af en minder as 7 km van Somerset Mall af.

Slaapplek

’n Bespreking by UniqueStay Greenways Luxury House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • St Andrews-rylaan 77, Greenways Gholflandgoed, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Andrews-rylaan 77, Greenways Gholflandgoed, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8jzkHF4i2UadjQkYCurNS12KIyTipnJvjQIdyuXBnlaBkQLXCS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 8) 77 St Andrews Drive Greenways Golf Estate 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.13178274962 18.843102151501
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za