UniqueStay Knightsbridge Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

UniqueStay Knightsbridge Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in Century City. Dis ideaal naby die Canal Walk Winkelsentrum en die Century City Konferensiesentrum.

Dié woonstel is op die sesde verdieping en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omgeskakel kan word en die badkamer het 'n aparte stort en 'n bad. Die kombuis is met die nodige toebehore toegerus en daar is ook 'n wasmasjien.

Die leefarea langsaan het 'n TV en lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die kanale en 'n gedeeltelike uitsig op Tafelberg in die verte. Die gebou bied veilige kelderparkeerplek en 24 uur-sekuriteit.

Die gebou is 5 km van Lagoon-strand en Milnerton Gholfklub, 12 km van Kaapstad se middestad en 22 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Slaapplek

'n Bespreking by UniqueStay Knightsbridge Apartment sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na UniqueStay Knightsbridge Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za