Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UniqueStay Knightsbridge Apartment 604

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

UniqueStay Knightsbridge Apartment 604 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel op die sesde verdieping van die veilige Knightsbridge-kompleks in die hartjie van Century City, Kaapstad. Die sekuriteitskompleks is stapafstand vanaf die Canal Walk Winkelsentrum en die Century City Konferensiesentrum.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en 'n bad, toilet en wasbak. Die beddens het gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, wasmasjien en ander klein toebehore toegerus. 'n Toonbank met sitplek vir 3 is beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek, WiFi en 'n slim-TV met stroomkanale. Dié area lei na 'n balkonnetjie met 'n pragtige uitsig oor die kanale en 'n gedeeltelike uitsig op Tafelberg in die verte.

Die gebou bied veilige kelderparkeerplek en 24 uur-sekuriteit vir 1 voertuig. Daar is 'n binnenshuise swembad, spa en 'n gimnasium waarvan gaste gebruik kan maak.

Die gebou is 5 km van Lagoon-strand en Milnerton Gholfklub, 12 km van Kaapstad se middestad en 22 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Slaapplek

’n Bespreking by UniqueStay Knightsbridge Apartment 604 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir UniqueStay Knightsbridge Apartment 604
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Madre Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 33

Jaar gelys 7

Ligging

  • Esplanade-weg, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink UniqueStay Knightsbridge Apartment 604 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJoRq5KiRudRTx3JsI2eklohsAoNBfRAyXRy2WzMNdUH5feEzr6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 Esplanade Road Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.890183007121 18.512341119049
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem