UniqueStay Luxury House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

UniqueStay Luxury House bied selfsorgverblyf in die hartjie van die Kaapse Wynlande naby Helderberg in Somerset-Wes.

Dié vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en elke badkamer het 'n stort of bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof.

Die huis bied ook 'n TV-kamer en 'n sit- en eetarea wat lei na buite waar daar 'n swembad is. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die perseel is sowat 6 km vanaf Somerset Mall en 8 km van die strand af.

Slaapplek

'n Bespreking by UniqueStay Luxury House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na UniqueStay Luxury House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za