Century City Akkommodasie by UniqueStay Mayfair 2 Bedroom Apartment | LekkeSlaap
+20
+20

UniqueStay Mayfair 2 Bedroom Apartment

Selfsorg
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oasislaan, Century City, Kaapstad, 7410, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

UniqueStay Mayfair 2 Bedroom Apartment bied luukse selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Century City, Kaapstad.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n gastebadkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met al die nodige toebehore toegerus om maaltye voor te berei en te kook. Daar is ook 'n wasmasjien. Die eenheid het 'n etenstafel vir 6 en lei na die sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die kompleks se tuin.

Die woonstel het WiFi en daar is kelderparkeerplek in die kompleks.

Die kompleks is naby Canal Walk Inkopiesentrum waar daar verskeie restaurante is en Intaka-eiland. Die naaste strand is ongeveer 10 minute se ry, afhangende van verkeer en Kaapstad se middestad is ongeveer 12 km vanaf die instansie.

Slaapplek

’n Bespreking by UniqueStay Mayfair 2 Bedroom Apartment sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Oasislaan, Century City, Kaapstad, 7410, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oasislaan, Century City, Kaapstad, 7410, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA857727a359efb20c90cba7f90e1afa8851a91c8d3c381d62f7f803146792c56cfccc3be66d011d4e8ece6e5959c8e631fb9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 4) Oasis lane Century City 7410 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -33.888563126072 18.509728325934
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za