Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment

Selfsorg
UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment
Vanaf
Vanaf R1 820
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Handdoeke kan vervang word teen 'n addisionele koste per handdoek. Linne kan omgeruil word teen 'n addisionele koste per koningingrootte-bed en per enkelbed. Dit sluit nie die omruil van handdoeke of linne op gewone skoonmaakdae tydens die week in nie.

Geen was- of strykdienste nie, dit is beskikbaar tee ekstra koste.

'n Verteenwoordiger sal gaste by die eiendom ontmoet. Indien gaste ná 18:00 wil inklok, is 'n R500-fooi betaalbaar voordat die sleutels oorhandig word.

Geen addisionele gaste word toegelaat tensy dit vooraf gereël word nie.
Geen geraas of rusversteuring nie. Gaste sal gevra word om die perseel te verlaat.
Daar is slegs parkeerplek vir 1 voertuig. Addisionele parkeerplek kan gereël word.

Hulpmiddels ter waarde van R300 word verskaf. Sodra dit uitgeput is sal die res vir gaste se eie rekening wees. Hou asb. die eenhede dop en laat weet die eienaars vooraf wanneer die eenhede min is, om te voorkom dat dit opraak.

Die eiendomme is selfsorg, wat beteken die eerste noodsaaklike items soos toiletpapier en lyfseep word met aankoms voorsien. Gaste moet dit hulself daarna aanvul. Gaste is welkom enige bykomende items wat hulle benodig voor aankoms aan te vra. Dit sal aangekoop word en by gaste se rekening gevoeg word.

Reëlins kan getref word om later uit te klok, maar dit is onderhewig aan beskikbaarheid. Vir uitkloktye ná 10:00, maar voor of om 18:00 sal 'n addisionele fooi gehef word.

Weens die voortdurende beurtkrag in Suid-Afrika, doen die eienaars 'n beroep op gaste om asb. hul skedule volgens die onderbrekings te reël en vooraf voor te berei vir enige bykomende batterye vir toerusting. Die eiendom het nie kragopwekkers, omskakelaars of sonkrag by die woonstelle nie.

Ekstra kostes:
Skoonmaak is teen 'n addisionele koste vir die verandering van linne en algemene skoonmaak beskikbaar.
Stryk of die was van wasgoed is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Geen skoonmaak sal op die volgende dae gedoen word nie: 16 Desember 2023, 25 Desember 2023, 26 Desember 2023 en 1 Januarie 2024.

Reëls:
Rook of vape rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies of geraas word ná 21:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 820
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerk- en Andringastraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab58fd261e867064933dbeb41a677b6f3a6bf8a71473aa5e9310674993a804efe05a0218add31b612b03aa3e0495e686a0db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 820 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Corner of Church and Andringa Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.93782363399 18.861384987831