UniqueStay Paardevlei Ground Floor 3 Bedroom

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

UniqueStay Paardevlei Ground Floor 3 Bedroom is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die Strand. Die kompleks is ideaal geleë naby Cheetah Outreach en 1 tot 2 km van die Strand Gholfklub en die strand af.

Die gronvloer-hoekwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Dié 2 slaapkamers deel die tweede badkamer. Die ten volle toegeruste kombuis sluit Smeg-toebehore in om maaltye voor te berei en te kook, sowel as 'n wasmasjien-tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser.

Die leefarea en die hoofslaapkamer lei na 'n stoep. WiFi kan gereël word. Daar is 2 parkeerplekke langs die eenheid. Die kompleks het 'n hysbak, 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en 'n speelarea vir die kinders.

Slaapplek

'n Bespreking by UniqueStay Paardevlei Ground Floor 3 Bedroom sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na UniqueStay Paardevlei Ground Floor 3 Bedroom gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za