Somerset-Wes Akkommodasie by UniqueStay Paardevlei LifeStyle 648 | LekkeSlaap
+17
+17

UniqueStay Paardevlei LifeStyle 648

Selfsorg
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardevlei Landgoed, De Beers-laan, Somerset-Wes, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

UniqueStay Paardevlei LifeStyle 648 is 'n selfsorgwoonstel op die gesogte Paardevlei Landgoed. Die kompleks is 1,3 km vanaf Somerset Mall, Strand Gholfklub en die strand.

Dié moderne woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en die tweede en derde slaapkamer deel die tweede badkamer wat 'n stort het.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, wasmasjien, tuimeldroër en ander toebehore. Die oopplan-leefarea langsaan het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea het stapeldeure wat toegang tot 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die gholfbaan bied. Daar is WiFi in die woonstel.

Daar is 2 kelderparkeerplekke by die hysbak se ingang. Gaste het toegang tot die gimnasium, Amici-restaurant, wasgeriewe, 'n swembad en 'n speelarea vir kinders.

Die gebou is naby Busamed Privaat Hospitaal, Paardevlei Mediesesentrum en sowat 32 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by UniqueStay Paardevlei LifeStyle 648 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Paardevlei Landgoed, De Beers-laan, Somerset-Wes, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardevlei Landgoed, De Beers-laan, Somerset-Wes, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7PyuGscFS7TXr592uew1i4tGCNg5nZOrfIIyD0agFg7scmJCnt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 350  per nag (plek vir 6) Paardevlei Estate De Beers Avenue 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.092652812182 18.817860416533
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za