UniqueStay Paardevlei Square 2 Bedroom Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

UniqueStay Paardevlei Square 2 Bedroom Apartment bied selfsorgverblyf en is in die Strand geleë. Die kompleks is ideaal geleë naby Cheetah Outreach en is 5 tot 10 minute se ry van Strand Gholfklub en die strand af.

Dié woonstel op die tweede verdieping beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer maak gebruik van 'n tweede badkamer. Die kombuis is toegerus met Smeg-toestelle sodat gaste lekker etes kan voorberei.

Die sitkamer langsaan het 'n TV met volledige DStv en lei na 'n balkon. Gratis WiFi word in die woonstel voorsien. Die kompleks het ook 'n hysbak, 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n speelarea vir die kinders en veilige parkeerplek vir 2 motors.

Slaapplek

'n Bespreking by UniqueStay Paardevlei Square 2 Bedroom Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na UniqueStay Paardevlei Square 2 Bedroom Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za