UniqueStay Paardevlei Square Deluxe
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- UniqueStay Paardevlei Square Deluxe
- Selfsorg
Belasting en Ekstras
In- en uitkloktyd:
- Inkloktyd: tussen 15:00 en 18:00. Daarna word R500 per huur gehef vir gaste wat laat arriveer en dit nie ten minste 48 uur voor die tyd reël nie.
- Uitkloktyd: vanaf 06:00 tot 10:00. Daarna word R500 per huur gehef vir gaste wat laat arriveer en dit nie ten minste 48 uur voor die tyd reël nie.
Ekstra kostes:
- Skoonmaakdiens beskikbaar teen R450 vir linneverandering en algemene skoonmaak.
- Geen was- of strykdienste nie (ekstra koste).
- Uitklokskoonmaakfooi van R550.
Reëls:
- Geen rook of e-sigarette word binne toegelaat nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen partytjies of geraas na 21:00
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paardevlei Square, Firgrove Rural, Somerset-Wes, 7139, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom