Somerset-Wes Akkommodasie by UniqueStay Paardevlei Square Deluxe | LekkeSlaap
+7

UniqueStay Paardevlei Square Deluxe

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardevlei Square , Firgrove Rural, Somerset-Wes, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

UniqueStay Paardevlei Square Deluxe is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Strand. Hierdie kompleks is ideaal geleë naby Cheetah Outreach en is binne 2 km vanaf die Strand Gholfklub en die strand.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede slaapkamer het toegang tot 'n tweede badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met Smeg-toebehore en daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien.

Die leefarea langsaan het die hoofslaapkamer lei na 'n onderdakbalkon. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kompleks het 'n hyser, gemeenskaplike swembad en 'n speelarea vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by UniqueStay Paardevlei Square Deluxe sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Paardevlei Square , Firgrove Rural, Somerset-Wes, 7139, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardevlei Square , Firgrove Rural, Somerset-Wes, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIx4Lvac5RZv8toaAKxJYKR3IyUrBJbiVXBm9rZxZSNE1zbrWQr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) Paardevlei Square Firgrove Rural 7139 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.090561783485 18.810618203041
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za