LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Unirift Guesthouse | LekkeSlaap
+24

Unirift Guesthouse

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koos Van Der Walt-laan 89, Universitas Rif, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R640 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Unirift Guesthouse is in Universitas in Bloemfontein geleë. Die gastehuis is naby die Universiteit van die Vrystaat, Mimosa Mall en die Bloemgate Winkelsentrum geleë.

Die akkommodasie bestaan uit 5 slaapkamers met lugversorging en slaapplek vir 2 gaste. Die kamers is elkeen ingerig met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv in elke kamer.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike eetarea, swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Daar is besienswaardighede soos Bloemfontein Gholfklub, Franklin Natuurreservaat, Bloemfontein Dieretuin, Windmill Casino en Loch Logan Waterfront naby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Unirift Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Koos Van Der Walt-laan 89, Universitas Rif, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
  • Gaste dink Unirift Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koos Van Der Walt-laan 89, Universitas Rif, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkYTQzNGU0LTBhNTAtNDM2NS05MGQ4LWEyMGQzMzk4MmIwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 89 Koos Van Der Walt Avenue Universitas Rif 9321 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.105966 26.167878
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!