Lawrence Rocks Akkommodasie by Unit 11 Villa Del Sol | LekkeSlaap
+14

Unit 11 Villa Del Sol

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Marienerylaan en Finnis-weg, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Unit 11 Villa Del Sol is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Villa Del Sol-kompleks, in 'n afgesonderde deel van Margate en stapafstand van die dorpskern. Die Villa Del Sol-kompleks is naby Margate se hoofstrand, visvang pier en getypoel.

Eenheid 11 bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en rooster toegerus. Die sitkamer het 'n plafonwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid lei na 'n patio met meubels en braaigeriewe.

Daar is onderdak-parkerplek vir 'n voertuig. Die eenheid word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Die Villa Del Sol-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, vermaaklikheidsarea, sauna en munt-aangedrewe wasgeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Unit 11 Villa Del Sol sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Op die hoek van Marienerylaan en Finnis-weg, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Marienerylaan en Finnis-weg, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06oSfKptsz91owq1NMx3OlgoUgMX4J7JZ0x5siyYHBxCEeLikR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 8) Corner of Marine Drive and Finnis Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.870774044246 30.366011842922
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za