Unit 12 Villa Del Sol

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Unit 12 Villa Del Sol is 'n ten volle toegeruste woonstel in die veilige Villa Del Sol-kompleks in die afgesonderde deel van Margate, maar binne loopafstand van die middedorp. Die Villa Del Sol-kompleks is naby Margate se hoofstrand, die seehoof en die getypoel.

Eenheid 12 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 kamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die woonstel het lugversorging. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid lei na 'n stoep met buite meubels en braaigeriewe.

Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbarevakansiedae. Die Villa Del Sol-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, vermaakarea, 'n stoomkamer en wasgoedgeriewe wat met munte werk.

Slaapplek

'n Bespreking by Unit 12 Villa Del Sol sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Unit 12 Villa Del Sol gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za