Lawrence Rocks Akkommodasie by Unit 13 Villa Del Sol | LekkeSlaap
+10

Unit 13 Villa Del Sol

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Marienerylaan en Finnis-weg, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Unit 13 Villa Del Sol is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Villa Del Sol-kompleks, in 'n afgeleë deel van Margate tog steeds binne loopafstand vanaf die dorpskern. Die Villa Del Sol-kompleks is naby die Margate hoofstrand, visvangkaai en getypoel.

Eenheid 13 het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die sitkamer het 'n plafonwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid lei na 'n stoep met buitelugmeubels en braaigeriewe.

Onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Die Villa Del Sol-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, onthaalarea, 'n sauna, en wasgoedgeriewe wat met muntstukke werk.

Slaapplek

’n Bespreking by Unit 13 Villa Del Sol sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • H/v Marienerylaan en Finnis-weg, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Marienerylaan en Finnis-weg, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv5Lk1Ky9XYovubm8Vo2IblIaXlW0ZpYvOXDmQeG06L7QQmSXmg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 6) Corner of Marine Drive and Finnis Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.870799368572 30.365987703041
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za