Unit 13 Villa Del Sol

Voeg by Gunstelinge

 

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R295-administrasiefooi per bespreking.
Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Unit 13 Villa Del Sol
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Let asseblief daarop dat die res van die bespreking direk aan Villa del Sol betaal moet word 2 weke voor aankoms. Van Desember tot Januarie, die hoogseisoen, moet die balans 3 weke voor die inklokdatum betaal wees.

Parkeerplek vir 1 voertuig is by die tarief ingesluit en 'n ekstra voertuig kan teen R35 per nag ook daar parkeer, mits dit vooraf gereël word. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.

Die oord is omhein met elektriese sekuriteitshekke en 'n wag wat elke dag van 18:00 tot 06:00 die volgende oggend aan diens is. Hy is elke dag van die week daar om om te sien na jou veiligheid en om te help met gaste wat laat inklok.

'n Adminfooi van R295 per eenheid word vereis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 800 moet direk aan die instansie betaal word.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Unit 13 Villa Del Sol gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za