Unit 14 Villa Del Sol

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Unit 14 Villa Del Sol is 'n ten volle gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Villa Del Sol-kompleks. Dit is in die afgeleë deel van Margate geleë, tog stapafstand vanaf die middedorp. Die kompleks is naby Margate se hoofstrand, visvangpier en getypoel.

Eenheid 14 het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die sitkamer het 'n plafonwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid lei na 'n stoep met buite-meubels en braaigeriewe.

Onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Die Villa Del Sol-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad- en kuierarea, 'n sauna en 'n munt-wassery.

Slaapplek

'n Bespreking by Unit 14 Villa Del Sol sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Unit 14 Villa Del Sol gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R890 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za