Serengeti Golf and Wildlife Estate Akkommodasie by Unit 1913 - Serengeti Golf and Wildlife Estate | LekkeSlaap
+25

Unit 1913 - Serengeti Golf and Wildlife Estate

B&B
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marula-singel, Serengeti Gholf- en Wildlandgoed, Kempton Park, 1620, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Unit 1913 is in Kempton Park in die Serengeti Gholf- en Wildlandgoed geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n klein gesing of 'n groep vriende. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede, aparte badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, en die eetarea het genoeg sitplek waar gaste hulle maaltye saam kan geniet. Daar is ook WiFi.

Lieflike braaigeriewe en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Serengeti is 'n pragtige landgoed met 'n Jack Nicklaus-kampioenskapgholfbaan. Daar is genoeg paadjies waar gaste kan gaan stap en 3 uitstekende restaurante met 'n klubhuis wat oor die landgoed uitkyk. Die landgoed is net 'n klein entjie se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af en is veilig met die nuutste sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by Unit 1913 - Serengeti Golf and Wildlife Estate sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marula-singel, Serengeti Gholf- en Wildlandgoed, Kempton Park, 1620, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marula-singel, Serengeti Gholf- en Wildlandgoed, Kempton Park, 1620, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAis674G1rkx2Fqadwc72iEL972jjUSVcsvdUkCu4nTvtlBTI7fU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 4) Marula Crescent Serengeti Golf & Wildlife Estate 1620 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.044606730711 28.286788054613
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za