Unit 2 Marine Terrace

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Unit 2 Marine Terrace is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel op die grondvloer in die veilige Marine Terrace-kompleks in Margate. Dit is naby alle geriewe en sowat 200 m vanaf die strand en die getypoel.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die ruim sitarea bied toegang tot 'n patio met braaigeriewe en 'n tuin. Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig direk buite die eenheid.

Die Marine-complex bied 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area.

Slaapplek

'n Bespreking by Unit 2 Marine Terrace sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Unit 2 Marine Terrace gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za